Southappies

AROMAT HAPPIES

1 rol "Puff Pastry"
Aromat (kaasgegeur)
METODE:
Neem die gevriesde deeg en ontdooi 30 sekondes in mikrogolf.
Rol oop op die plastiese vel. Sny in blokkies en druk in strikkies.
Spuit lugbraaier se bodem met klapperolie.
Pak strikkies sodat dit nie aanmekaar raak nie.
Spuit strikkies met klapperolie en strooi Aromat bo-oor.
Bak vir 6 minute in lugbraaier op 180°C.
Pak uit op bord en strooi weer Aromat oor.

Related posts