Welkom by Ouma Rhona se Kombuis

Nelie Botha  Nellie Richards  Dollie Richards  Miemie Peens

Ai, om te dink dat my liefde vir kosmaak van hierdie liewe vier mensies af kom. Ek wonder wat sou hulle van Ouma Rhona se Kombuis gesê het? Ek het Ouma Richards se resepteboeke bymekaar gegooi in "Ouma Nellie se Keurresepte" met vetkolle en al en party in haar eie handskrif. Dis vir my so kosbaar - dink gerus daaraan as jy so gelukkig is om jou ouma se resepteboeke te kan bekom. 

Corné Fèvriér 21/06/1970 - 08/04/17
Hulde ook aan ons pragtige Corné, wie se inisiatief dit was om die groep te begin om sodoende spesiale resepte van spesiale voorgangers te bewaar.

Soek jy na Rhona Peens se boeke? Druk hier