Southappies

Sampioene Snoep Happies

Verhit oond tot 180 °C.
500 g sampioene stammetjies uitgebreek
200 g roomkaas
60 g botter
250 ml gerasperde kaas
15 ml Sweet Chillie sous
1 pak Lays Italian Gratin of kaasgeur
Geur met sout en Cayenne
Spuit of smeer 20x16 cm pannetjie.
Meng alles goed saam behalwe sampioene.
Vul die sampioene met die vulsel.
Bak vir ongeveer 15 minute by 180 grade C totdat dit mooi bruin is.

Related posts